VOC se Medalje Oorhandiging  2016

 
         
                                       

Vierjaarliks ken Stigting VOC ons Silwer Medalje toe aan ín persoon wat ín buitengewone bydrae gelewer het tot die kennis en/of bewaring van VOC-erfenis aan die Kaap. Vanjaar ken ons dit toe aan twee merkwaardige persone, toevallig albei lede van ons Stigting, naamlik me. Marie-Louise Roux, die kampvegter vir kultuur- en natuurbewaring, en dr Hans Fransen, skrywer van verskeie boeke oor aspekte van ou-Kaapse argitektuur.

 

 

 

 

 

Dan motiveer Me Roux se medalje

Piet motiveer Dr Hansen se medalje

Marie-Louise Roux ontvang haar medalje

Dr Hans Hansen ontvang sy medalje van Leon